’n Oomblik van stilte is die naweek tydens die afsluiting van die Super-8-Paastoernooi by die Transnet/Saldanha-stadion vir Joshlin Smith (6) van Middelpos, Saldanha, wat sedert 19 Februarie vermis word, gehou. Lees ook berigte op bl. 2 en 16.Foto: Mark Ward


‘Ons dink aan Joshlin’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article