Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NovaNews wins silver at WAN-IFRA 2026 African Digital Media Awards
NovaNews has won Silver in the Best Emerging News Provider category at the WAN-IFRA 2026 African Digital Media Awards.
-
-
Rolprent skyn lig op outisme
Volgens Schoeman fokus die film op geestesgesondheid, outisme en familie-verbintenisse. Dit is ‘n rolprent wat veral in Outisme-maand baie gewig dra.
-
Rugbyspan ontvang nuwe truie
Die Hoërskool Porterville bedank graag vir Cas Mouton van AECI Plant Health vir die borg van truie vir die skool se o.19-rugbyspan.
-
Drie dring deur
Curro Langebaan netbalmeisies het deurgedring na die Wes-Kaap-netbalproewe wat op Saterdag 16 Mei in Worcester plaasvind.
-
Skool ondersteun Outisme-bewustheidsmaand
Diazville Primêr het met trots sy ondersteuning vir Outisme-bewustheidsmaand getoon.
-
Dennis Dietrich is NDP se topkandidaat vir verkiesing
Die NDP het dié aankondiging in ‘n mediaverklaring gedoen en beskryf Dietrich as ‘n waardige, nederige en welsprekende mens met integriteit.
-
Jongman van White City, Saldanha, sterf onverwags
In die fleur van sy lewe, is die lewe van matrikulant Fiano Swiers (19) skielik kortgeknip. Hy was ‘n leerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne […]
-
Piketberg groei: Mega winkelsentrum-uitbreiding in finale fase
Daar heers ’n tasbare opgewondenheid onder die gemeenskap van Piketberg namate die bestaande winkelsentrum ’n groot opknapping en uitbreiding ondergaan. Die projek, wat die sentrum se grootte van 6 500 […]










