Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaardes ontvang geskenke en raad
Die Saldanha-polisie het Vrydag Vital Connection se bejaardes in Diazville, Saldanha, besoek en Kersgeskenke gaan aflaai.
-
Rangers bid stalwarts adieu
The SANParks Honorary Rangers (SHR) of the West Coast region recently said goodbye to two of its most acclaimed members, Colin Codner and Pam Rutledge.
-
Lugskou maak geskiedenis
In die lug, deur die klankgrens en nou ook binne die geskiedenisboeke. Dit is die Langebaanweg-lugskou.
-
Polisie trakteer die Weskus se kinders
’n Springkasteel, Kersgeskenke en saamry in ’n brandweerwa met loeiende sirenes.
-
Edrich laat nie toe dat blindheid hom terughou
Al ooit die Vredenburg-polisiekantoor gebel en gewonder aan wie die vriendelike, behulpsame stem aan die anderkant van die gehoorstuk behoort?.
-
Talle met uitdagings deel in die pret
Sowat 350 mense met gestremdhede het Maandag in Saldanha aan die West Coast Disability Forum se prettige geleentheid ter viering van die internasionale dag vir gestremdes (Sondag 3 Desember) deelgeneem.
-
Bejaardes kry besoekers – én danslesse
Die bejaardes van Louwville se Green Lillies-bejaardesklub het Woensdag hul lyf op die dansvloer danksy ’n groep Kaapse besoekers geskud.
-
Kersfees kom vroeg
Jong vroue wat lede van die Rise Young Women-klub in Vredenburg is, het onlangs ’n Kerspartytjie vir kinders in Bougainvilleastraat, Laingville, gehou.
-
Uitheemse goed in Vredendal uitgestal
Deon Roux, die bekende en kreatiewe kunstenaar van Tableview, wat sy produkte onder die naam Deoux bemark, kom stal van sy skilderye en boeredekor op Vredenburg uit.
-
Cadets prove strength, endurance for charity
A total of 230 members of the South African National Defence Force’s (SANDF) Military Academy in Saldanha Bay took part in a gruelling 10-day odyssey from Nelson Mandela Bay — all for charity.






