Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Petisie begin oor Jacobsbaai-kruising
‘n Petisie is begin om die berugte Jacobsbaai-kruising te beveilig ná vier vroue hul lewens Woensdagaand in ‘n ongeluk daar verloor het.
-
Bedrogklag gelê
Francois Julius, Radio Weskus-stasiebestuurder, het ’n bedrogklag teen voormalige direkteur en voorsitter van radioraad, Anthony Vaughan, aanhangig gemaak nadat Nedbank gebruikte tjeks van bykans R70 000, soos gebruiklik aan die radiostasie teruggestuur het.
-
10 Things about the refreshed Chevrolet Trailblazer
The Chevrolet Trailblazer in its current guise has been around for more than five years and has proven itself to be a formidable contender in the mid-sized SUV segment.
-
Make a Christmas wish come true
Weskus Mall invites entries for their annual Christmas Wish outreach.
-
Skryf in vir bruidskompetisie
Die vyfde Weslander en Weskus Mall bruid van die jaar-kompetisie is goed op dreef met Oktober-bruide wat nou kan inskryf.
-
Tips for water wise gardening
Here are some tips for creating your very own water-wise garden that is easy on the pocket, proudly South African and a beautiful enhancement to your home.
-
Skaapkop saam met patats en spinasie
Enige kenner sal saamstem dat die sagste, geurigste vleis van ‘n skaapkop aan die wang sit . . . en met sjef Charlene Davids se geheime braaisousie met mosterd is dié uitsoekhappie, wat nou ook vir die publiek beskore is,…
-
Kreefseisoen se datums bekend
Sportvissers het vanjaar twee dae ekstra om kreef uit te haal. Die departement van landbou, bosbou en seevisserye het Woensdag 16 November aangekondig dat sportvissers, soos in 2014/15, vanjaar weer 21 dae het om kreef uit te haal.
-
Drie Hopefield-ongelukke eis twee
Drie ongelukke in twee dae in die dorp van Hopefield het die Weskus aan die gons. In die jongste voorval is ’n Kaapse man, Jerome January (34), dood na ’n ongeluk by die ingang van die beplande Elandsfontein fostfaat-myn.
-
Country Estate’s kitchen is open to all
Long gone are the days of stuffy button-up shirts and bland menus of country clubs of old because thanks to Charlene Davids, the Langebaan Country Estate’s (LCE) kitchen gives you bang for your buck.








