Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Aarbei-koekstruif
In my familie is dit nie ’n volwaardige Kersfees sonder ’n paar gunstelinge nie: tong, soutvleis, gerookte ham (gammon) en koekstruif (oftewel, trifle) is ’n moet.
-
-
Rastarate vir allerlei kwale
Marius Bester, kruiekenner en Rastafariër van Louwville, Vredenburg sê kruierate word grootliks in vandag se mediese wêreld onderskat waar kunsmatige en chemiese geneesmiddels die mark oorheers.
-
Bokkom- en jêm-brood
Ek is nie iemand vir ingewikkelde resepte nie, veral nie wanneer dit vakansie is nie. Minder tyd in die kombuis, beteken meer tyd saam met my mense.
-
Besoek hierdie Kersmarkte
Om unieke en besonderse geskenke te kry, word al makliker met die groot aantal Kersmarkte aan die Weskus.
-
-
Legendariese deurtrekkers op Paternoster
Met suggestiewe ronde koppies in Tietiesbaai en die Panty Bar waar fyn deurtrekkertjies teen die dak pryk, moet Paternoster seker ’n vrou wees.
-
Top-40-Weskusdinge wat jy moet beleef
1. Kyk na fossiele van oerdiere by die Weskus-fossielpark op die R45 naby Langebaanweg. Hierdie diverse fossiele is sowat 5,2 miljoen jaar oud. Begeleide toere en koffiewinkel op die perseel.
-
Amerikaanse melkpons (‘eggnog’)
Ek wou nog altyd weet hoe om melkpons (eggnog) te maak, want dit lyk altyd so lekker in Amerikaanse Kerstyd-rolprente. Dit is blykbaar nog lekkerder as ’n mens dit verouder, selfs vir ’n kort rukkie, omdat dit die smaak en…
-
Liedjies uit pen bemoedig ander
Kersfees is ’n tyd vir feesvier en musiek. Dus is dit maklik om te verstaan hoekom ons “Weskusser van die week” Madré Sneyders versot is op hierdie tyd van die jaar.








