Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hans geniet sy luilekker aftrede
Nog altyd met ’n grappie en ’n storie, lyk bekende afgetrede sakeman, Hans Herrmann, gelukkig met sy nou rustige lewe.
-
Fynbosskou ál groter
Dié naweek is daar net een plek aan die Weskus om te wees en dit is by die 27ste Hopefield Fynbosskou, 25-28 Augustus.
-
Hansing lewer al kwarteeu diens van topgehalte
Hansing Engineering vier vanjaar 25 jaar van topgehalte dienslewering aan getroue kliënte.
-
Reg om deel te neem aan IDZ
Hansing Engineering het groot toekomsplanne wat ’n eie gebou op ’n perseel in Platinumstraat, Yzervarkensrug, insluit.
-
Lots to do in and around town of Hopefield
After visiting the sports grounds and the Fynbos Exhibition in the sports hall, the town of Hopefield and surrounds has a lot to offer visitors this weekend.
-
JD Power gee erkenning aan Suzuki in Brittanje
Die beste motor, naas ’n nuwe Suzuki, is ’n gebruikte Suzuki, aldus JD Power.
-
Man in hegtenis ná hy glo wapen op ANC-lede rig
Die polisie is ontbied toe ‘n 50-jarige man glo sy vuurwapen op ‘n ANC-verkiesingsveldtog in Eendekuil gerig het.
-
Hank steeds die man om te vang
Hank McGregor is steeds die man om te vang ná hy Donderdag die tweede skof van die Bergrivier-kanomarathon gewen het.
-
McGregor terug vir 11de Berg
Hank McGregor, tienmalige kampioen in die Bergrivier-kanomarathon, het bevestig hy gaan aan vanjaar se wedvaart deelneem.
-
Anja’s: gesonde kitsetes
’n Geroosterde kaastoebroodjie of ’n paai is wat die meeste van ons gryp as die honger knaag en die tyd min is.









