Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nóg menslike beendere spoel uit
Menslike oorskot is op die strand by Dial Rock gevind voordat beendere Maandag in Yzerfontein gekry is.
-
New sponsor ensures community media awards lives on
Community journalists are watchdogs for, and the voices of the various communities they serve across South Africa. These journalists are embedded in their communities as they serve hyper local, relevant content. Often the community media exposes that
-
Verminder risikofaktore vir wiegiedood só
Om ’n baba te hê, is ’n baie spesiale gebeurtenis in ’n paartjie se lewe. Die veiligheid en gesondheid van jou bondeltjie vreugde is vir nuwe ouers hul topprioriteit, maar die versorging van ’n nuwe baba kan oorweldigend wees.
-
Blitspatrollie trek rower vas
Ná ’n hoëspoedjaagtog om vermeende rowers naby St. Helenabaai vas te trek, het die polisie daarin geslaag om een van die verdagtes vas te trek.
-
-
-
Air crew get wings
New pilots, flight engineers and flight attendants were all among the latest group of Air Force members to receive their wings.
-
Vals note lyk en voel ‘reg’
Die plaaslike polisie waarsku dat vervalste R100-note tans aan die Weskus in omloop is.
-
-
Louis Dirks rustig oorlede
’n Gerespekteerde man in die gemeenskap – dis hoe baie wyle Louis Alfred Dirks beskryf en altyd sal onthou.








