Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Petroljoggies beroof
Drie mans in ’n motor, wat twee petroljoggies van die Caltex-vulstasie in Vredenburg van hul selfone beroof het, is vinnig vasgetrek.
-
‘Vars luggie’ uit Pretoria help jeugorkes
Die West Coast Youth Orchestra (WCYO) Jazz Band is onlangs genooi om by die Jeug Jazz-fees in die Kunstekaap-teater op te tree.
-
Kunstenaar ontbloot haar siel aan siener
Met ’n groot verskeidenheid kleure, teksture en seisoene rondom haar as kind, het Melanie Smit se liefde vir kuns van kindsbeen af ontwikkel.
-
Selfoondief gaffel slagoffer
’n Man van Diazville in Saldanha is op sy neus en in sy linkerarm gewond nadat hy met die rower wat sy selfoon probeer steel het, gestoei het.
-
Blou Maandag by klerewinkel
’n Man het Maandagoggend by Ackermans in Saldanha lukraak klere in ’n mandjie gegooi en daarmee by die winkel probeer uitstap.
-
-
Daggasmokkelary danksy snuffelhonde oopgevlek
Dagga ter waarde van sowat R10 000 is verlede week deur lede van die K9-eenheid gevind.
-
Aanlyn bedrog in Saldanha neem erge afmetings aan
In net vyf dae is vyf sake van bedrog by die Saldanha-polisiekantoor aangemeld.
-
Onwettige drankhandelaar vasgevat
Die polisie het Saterdag op ’n groot hoeveelheid onwettige drank in St. Helenabaai afgekom.
-
Werksessies gehou
Die Cape Leopard Trust, in samewerking met kenners van die Herding Academy en CapeNature, gaan binnekort ’n reeks werksessies aanbied wat holistiese grondbestuur en volhoubare boerdery in harmonie met roofdiere verken.






