Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Buurtwag betrap kabeldief
Die Langville-buurtwag in St. Helenabaai het Maandagaand ’n kabeldief op heterdaad betrap en hom aangehou, waarna die buurtwaglede die polisie in kennis gestel het.
-
-
What you can, where you are
The Paternoster Project NPC Hoopsig campaign supports the Mandela Day 2022 theme encouraging each resident of the Saldanha Bay municipal area to highlight the plight of food security and climate change with the tagline “Do what you can, with what…
-
Sowat 100 sakke se rommel op strand opgetel
Die Laingville-buurtwag, in samewerking met lede van die gemeenskap en plaaslike borge, het verlede Woensdag hande gevat en die Laingville-strandgebied skoongemaak.
-
Vrou, baba ontsnap brand
’n Vrou van Darling en haar baba is ongedeerd nadat glo die vrou se kêrel die huis probeer afbrand het terwyl hulle in die gebou was.
-
-
Bokstoernooie kom
Met die doel om boks as ’n sport meer bekend te maak, het Roscoe Pekeur, ’n inwoner van Montagu, besluit om bokstoernooie te reël.
-
-
Meld dwelms aan by polisie
Die plaaslike polisie het Saterdagaand twee verdagtes vir die besit van verskeie soorte dwelmmiddels vasgetrek.
-
Bejaarde sterf voordat afgebrande huis herstel is
Rosie Kleinsmith sal nou nooit die geleentheid hê om haar nuwe huis voltooid te sien nie.









