Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Doxa Deo nou meer toeganklik vir almal
Doxa Deo Langebaan skuif na ’n nuwe perseel. Dienste sal van Sondag 7 Augustus om 09:30 in die Langebaan-stadsaal plaasvind. Daar sal ook aanddienste om 18:30 wees.
-
Ingenieurs kyk na opsies vir brug
Gesprekke word tans met ingenieurs gevoer om verbeterings by die Carinusbrug-aansluiting in Velddrif aan te bring.
-
Stadsjapies wys slag
Twee Weskussers het verlede week hul verskyning in die splinternuwe werklikheidsreeks Plaasjapie, wat Donderdae op kykNET te sien is, gemaak.
-
-
Helping others help themselves
Langebaan resident and Recovery Coach Faeeza Jackson shares more with journalist Noluvu Ludidi about her unique and rewarding career.
-
Moordsaak na hooggeregshof
’n Voormalige polisiesersant en moordbeskuldigde van Piketberg het Dinsdag gehoor hy bly in polisieaanhouding.
-
Buurtwagte help mekaar om beter saam te werk
Die Saldanha-buurtwag het onlangs die Tabakbaai-buurtwag gehelp met die verkryging van hul identifikasiekaarte.
-
Sluit nou aan by buurtwag
Een van die hoofdoelstellings van die Vredenburg Oudorp-buurtwag is om veiligheid in hul gemeenskap te handhaaf.
-
Blaf-blaf bly Weskus veilig
Skerp oë, ore wat fyn luister en met ’n nat snoet sal Fluffy seker maak inwoners in die Weskus bly veilig.








