Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
LAC chair stepping down
After serving for two years as Langebaan Animal Care’s (LAC) chair Izelle Marallich will move on to a new chapter in her life.
-
-
Sersant het misdaadrekord
Die polisieman wat na bewering sy vriendin, Natasha Booise (32), op tweede Nuwejaar koelbloedig voor haar seun in Piketberg se hoofstraat doodgeskiet het, is ’n veroordeelde misdadiger.
-
-
Misdaad kry ’n kishou
Nadat Laingville ’n dramatiese daling in die misdaadsyfer ondervind het vanweë die buurtwag wat einde verlede jaar die strate begin patrolleer het, het Steenberg’s Cove ook nou sy eie buurtwag gekry.
-
Verkragtingverdagte op borgtog vrygelaat
“Ons aanvaar die hof se uitspraak, maar sal seker maak dat die verdagte hom by sy borgtogvoorwaardes hou.”.
-
Woede, wapens, drank moordresep
Die gemene deler in talle plaaslike moordsake is woede, gevaarlike wapens wat mense saam met hulle dra, drank en die feit dat hierdie voorvalle meestal snags plaasvind.
-
-
Plaaslike kok gee haarself ’n kans
MasterChef South Africa is terug op die kassie vir ’n vierde reeks en speel in die V&A Waterfront af.
-
Minister besoek polisie
Op 24 Februarie het die waarnemende Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid Anroux Marais die nasionale plaaswag (RNFW) se kamerakontrolekamer by die Redelinghuys-polisiekantoor besoek.






