Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Piouter as kuns het haar gevind
As kind het Lusie Steyn altyd daarvan gehou om mooi goed vir die huis self te probeer maak.
-
New president for Malgas Lions
The Malgas Lions Club has a new president for the year 2022-’23. Dawn Poole was inaugurated as its new president on Friday 8 July in Saldanha.
-
Nie groot kommer oor nuwe variante
Moet mense bekommerd wees oor die nuwe golwe van Omicron se BA.5-subvariant in die noordelike halfrond en Latyns-Amerika?.
-
Atlete spring in
Die Salkoriane-atletiekklub het die afgelope Mandeladag (Maandag 18 Julie) Louwville met harke en besems ingevaar om die gebied te help skoonmaak.
-
Speurders trek rowers vas
Twee mans wat ’n spaza-winkel in Witteklip beroof het, is vinnig deur lede van die Vredenburg-speurtak vasgetrek.
-
Honde-eenheid bedank buurtwagte
In die gees van Mandeladag, wat Maandag 18 Julie plaasgevind het, het die polisie se honde-eenheid in Saldanha die buurtwagte van Saldanha, Tabakbaai en White City na ’n spesiale geleentheid genooi om hulle te bedank vir hul onbaatsugtige bydrae om…
-
Vesel-projek vorder
Groeipyne het talle subkontrakteurs en werkers van die vesel-infrastruktuur-projek gefrustreerd gelaat, maar hulle meen dit is alles deel van die leerproses.
-
Skelms kruip in skool se dak weg
Twee inbrekers is Maandagoggend in Hoërskool Louwville se dak, waar hulle weggekruip het, betrap.
-
Oncology unit at Life West
Cancercare opened the doors to it’s first treatment centre in 1986, under the name GVI Oncology. Since then it has grown substantially and is a leading provider of holistic oncology and cancer care treatment in South Africa.







