Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Dak waai toe watertuit tref
“Soos ’n stuk papier is ons dak opgelig. Dis net die bloed van Jesus wat ons beskerm het.”.
-
-
Van joernalistiek tot kuns
Die Langebaanse kunstenaar Dawie du Toit het van kleins af homself in die kreatiewe wêreld verloor.
-
Omgee-vroue bederf vroue ‘wat al baie deurgemaak het’
Altesaam 50 vroue in die gemeenskap is vir twee dae behoorlik in Louwville deur ’n groep vroue met die naam “We Care” bederf.
-
Registreer só om siekes te red
Augustus is orgaanskenkersmaand, en Weskussers word aangemoedig om as orgaanskenkers te registreer.
-
Luukse motor lei SAPD na dwelms
Twee dwelmsmouse, onderskeidelik 37 en 27 jaar oud, is Sondagaand 14 Augustus met R85 000 se heroïen in hul besit in Vredenburg vasgetrek.
-
Polisie betrap staaldiewe
Die polisie het verlede Woensdagaand (10 Augustus) drie mans in hegtenis geneem wat glo besig was om Transnet se staal by Green Village op die R45-pad te steel.
-
Katastrofes in boom in Dwarskersbos
Danksy die hulp van brandweerlede, ’n raadslid en inwoners het ’n Weskus-kat nog agt van die nege lewens oor.
-
Werker sterf op bouperseel
’n Jong konstruksiewerker is verlede Vrydag op ’n bouperseel in Saldanha in ’n voorval wat as ’n “fratsongeluk” beskryf word, dood.









