Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Breërivier eis kano-koning
Die Paarl is in rou gedompel ná die verdrinking van die geliefde en legendariese Paarlse kanovaarder Giel van Deventer (72), wat Saterdag (20 Augustus) in die Breërivier naby Swellendam vermis geraak het.
-
Tristan op soek na hulp
Tristan Von Willingh, ’n graad 8-leerder aan die Hoërskool Diazville het die hulp van die gemeenskap nodig.
-
-
Skenker-nier lei tot ’n nuwe lewe
Nie almal kry ’n tweede kans in die lewe nie, maar Bradley Arendse sê danksy sy nieroorplanting is hy ’n nuwe weergawe van homself.
-
-
Verminder só risiko om beroof te word
“Dis dikwels mense wat alleen stap wat beroof word,” waarsku AO Yolanda Kotze, ’n woordvoerder van die Saldanha-polisie.
-
-
Mandrax-pille in middedorp gekry
Die plaaslike polisie het duisende Mandrax-pille by ’n huis in Vredenburg se middedorp gevind.
-
-
Pa steeds hoopvol sy seun kom terug ná nuwe inligting
Daar is nog baie vrae rakende die verdwyning van die Saldanhabaai-inwoner Gino Dira (25).









