Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Man sterf in brand ná vrou se dood
’n Man (59) se lyk is in die vroeë oggendure van Maandag 28 Maart tussen die oorblyfsels van ’n afgebrande wendyhuis by ’n huis in Kameeldoringstraat, Vredenburg, gevind.
-
NSRI helps stranded yacht
The NSRI Yzerfontein team started the week with a rescue after a 42-foot sailing yacht ran aground at Dassen Island.
-
Polisie op soek na man se familie
Die Houtbaai-polisie is op soek na die familie van ’n man wat glo amper vier dekades terug in Saldanha gewoon het.
-
-
-
Appèlproses vir vissers oor2021-visvangregte nou oop
Vissers wat ontevrede is met die 2021-visregtetoekenningsproses (Frap) kan nou hul aansoeke op appèl neem.
-
Polisie betrap vermeende kabeldief op heter daad
Die polisie het verlede Dinsdag 22 Maart ’n man in Vredenburg betrap wat besig was om elektriese infrastruktuur te beskadig, vermoedelik in ’n poging om koperkabels te steel.
-
Musiekman kry
Die voormalige kringbestuurder Lennie Davids van Vredenburg het ’n goue sertifikaat van die Royal School of Church Music ontvang.
-
Polisie vind vuurwapen en dwelms in jong vrou se kas
Die Darling-polisie het Dinsdagaand op ’n vuurwapen beslag gelê.







