Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rower van klerewinkel vinnig gevang
’n Man wat Ackermans in Saldanha glo beroof het, is danksy die oplettendheid en vinnige reaksie van die publiek vinnig deur die polisie opgespoor en vasgetrek.
-
SBM-rekeninge van Julie tot R2 000 meer
Inwoners in die Saldanhabaai-munisipale gebied is stomgeslaan oor hul hoë munisipale krag- en waterrekeninge.
-
Sakeman (64) vermoor
Vier mense is Dinsdag in verband met die moord op Bernard (Bernie) Pedro (64), ’n sakeman van St. Helenabaai, in hegtenis geneem.
-
Gebedsdag vir helde
’n Gebedsdiens vir plaaslike beamptes in uniform is verlede Donderdag (13 Oktober) in Porterville gehou.
-
Sentrum loop weer deur
Vier keer het die span van Harbour of Wellness in die oggend by hul sentrum gekom net om te sien hoe hul werksplek deur die nag geplunder is.
-
Saldanha-hawe word groen
Saldanhabaai is wêreldbekend vir sy hawe, staalvervaardiging en toerisme, en danksy ’n nuwe vennootskap kan dit ook as ’n groen-nywerheidsontwikkelingsone bekend word.
-
-
Drie botsings eis die lewe van drie vroue
Drie vroue van die Weskus het die afgelope naweek in drie afsonderlike botsings op die distrik se paaie gesterf.
-
Wees paraat, maan polisie
“Deur altyd paraat te wees en wysheid aan die dag te lê, kan ’n mens grootliks voorkom om ’n slagoffer van ’n traumatiese misdaad te word.”.
-
Workers demand wage hike
“We cannot cope as the cost of living is too high,” said workers of Transnet in Saldanha.






