Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Plans for ‘Green Amsa’
ArcelorMittal may be one step closer to reopening its Saldanha plant, owing to a new partnership with Sasol announced this week.
-
Transnet strike is over
Transnet has found common ground with its employees after a strike that lasted nearly two weeks.
-
New numbers for Saldanha police
The Saldanha Police Station’s telephone system was recently upgraded.
-
Poachers caught with rare plant species
The police apprehended 14 suspected poachers, in two incidents, who were transporting illegally and removed endangered plants through the West Coast.
-
Cape roads maintained
Road maintenance and road works may be a headache for many road users but is an important part of service delivery.
-
‘Rusverstoring is ’n ernstige misdryf’
“Moenie bang wees om oor jou bure te kla wat tot laatnag harde musiek speel en ander mense nie in ag neem nie.”.
-
Nooddienste nie net ’n werk nie
Die nooddienste is ’n belangrike en besonderse bedryf om in te werk en dus het Weslander ter viering van nasionale Nood-medici-dag (17 Oktober) met Elowayne Gouws gesels om meer oor dié afdeling van medici te leer.
-
Rower van klerewinkel vinnig gevang
’n Man wat Ackermans in Saldanha glo beroof het, is danksy die oplettendheid en vinnige reaksie van die publiek vinnig deur die polisie opgespoor en vasgetrek.
-
SBM-rekeninge van Julie tot R2 000 meer
Inwoners in die Saldanhabaai-munisipale gebied is stomgeslaan oor hul hoë munisipale krag- en waterrekeninge.
-
Sakeman (64) vermoor
Vier mense is Dinsdag in verband met die moord op Bernard (Bernie) Pedro (64), ’n sakeman van St. Helenabaai, in hegtenis geneem.






