Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
‘Jou liggaam is die misdaadtoneel’
Vroue wat verkrag is, ervaar dikwels ’n skuldgevoel wat hulle verhinder om die saak so gou as moontlik by die polisie aan te meld.
-
Diesel gesteel?
’n Man wat ’n Transnet-vragmotor bestuur het en ’n werknemer by ’n vulstasie in die Cederberg- munisipale gebied is in hegtenis geneem in verband met vermoedelik gesteelde diesel ter waarde van R150 000.
-
Familiefees by Plaasmol oortref
Wat veronderstel was om ’n proeflopie op hul nuwe buite-verhoog te wees, het vinnig tot ’n volwaardige familiefees van bostaande gehalte gelei.
-
Gesinsgeweld in Darling gedy
“Drank en dwelms is van die grootste bydraende faktore tot huishoudelike geweld in Darling.”.
-
Kom kielie jou breinspiere met Sudoku
Hier is weer twee Sudoku-kopkrappers om die breinspiere mee te kielie.
-
‘Smokkelaar’ met onwettige Khat gevang
’n Man (32) van Lesotho is Sondag 23 Oktober om 20:30 vir die besit van die onwettige middel, Khat, in hegtenis geneem.
-
Weskus-blitspatrollie vang smokkelaars van skaars inheemse plantjies naby Citrusdal
Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (Sanbi) is 1,5 miljoen inheemse plante – veral bedreigde dwergvetplante – die afgelope drie jaar in Suid-Afrika vir onwettige handel uit die natuur verwyder.
-
-
‘Weslander’ shows mettle at FCJ Awards
For the first time since Covid-19 hit the world the Forum of Community Journalists NPC (FCJ) again hosted its annual awards in person on 14 October in Gauteng.







