Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vredenburg reg vir nie-herwinbare vullis
’n Nuwe afval-sel is by die Vredenburg-stortingsterrein geopen, wat beteken meer nie-herwinbare afval sal by dié terrein hanteer kan word.
-
Bejaardes sterf in brand
’nBejaarde paartjie het in hul huis doodgebrand terwyl reddingswerkers gesukkel het om die diefwering oop te breek.
-
Kos vir hongeres ingesamel
Die Road Thunders-motorfietsklub het Saterdag (5 November) ’n kosinsameling vir minderbevoorregte mense by OK en Spar in Saldanha gehou.
-
‘Bejaardes is eregaste’ op eie Goue Spele
Die welbekende Weskus- Goue Spele vir mense ouer as 60 jaar is hierdie jaar weer in Moorreesburg gehou.
-
Koeëls tref byna skool-voorman
’n Normale skooldag by Diazville Primêr is verlede week deur ’n skietery en dwaalkoeëls ontwrig.
-
Nuwe jeugsentrum in Piketberg oorhandig
Fase een van die langverwagte Pietie Fredericks-jeugsentrum in Piketberg is verlede Maandag amptelik aan die Bergrivier-munisipaliteit oorhandig.
-
Onwettige vuurwapens uit verkeerde hande gehaal
Die Clanwilliam-polisie het Dinsdagoggend 1 November om 01:45 roetinepatrolliewerk gedoen om kabeldiefstal hok te slaan toe ’n verdagte Toyota Avanza met ’n CA-registrasienommer, wat in die rigting van Kaapstad ry, opgemerk is.
-
Drie vas weens gesteelde goed
Polisielede van Elandsbaai het Woensdag (26 Oktober) ’n wenk ontvang en drie vermeende skelms vasgetrek.
-
Weskus-biosfeerreservaat vier jare van bewaring
Weskussers in Saldanhabaai en die Bergrivier weet dit dalk nie, maar hulle woon in ’n biosfeerreservaat.
-
Man steek perlemoen
’n Man (26) van Saldanha is deur die polisie aangekeer nadat perlemoen in sy besit gevind is.









