Saldanha se Tafelronde 226 het Sondag 16 April sy jaarlikse paaseier-uitreik aangebied. Talle kinders en jeug se gesigte was van Huis Hadassa af tot in die strate van Vredenburg en Louwville die ene breë glimlagte. Tafelronde 226 bedank Rola Mahindra van Vredenburg vir die borg van hul voertuig asook My Ride Weskus vir die borg van 10 bokse paaseiers.

Paasfees behoorlik gevier

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article