Paasfees by Witteklip
Die kinders van Witteklip-dagsorg het Paasfees met ‘n Paasfees-skattejag begin vier. Die kinders was tog te opgewonde om die skattejag na eiers in verskeie kleure baas te raak. Astrid Cleophas, skoolhoof van die dagsorg, sê sy wou die dag spesiaal maak vir almal en die Paasfees-gees op ‘n hoë noot begin. Foto: Noluvu Ludidi

Paasfees bring gees by Witteklip met skattejag na Paaseiers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article