Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Al die pad Paarl toe in AFRIKAANS
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op 8 Mei gevier sal word.
-
Man kry 15 jaar vir messteekmoord
‘n 43-jarige man van Lambertsbaai is ‘n jaar nadat hy 24-jarige in sy bors gesteek het, skuldig bevind. Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n woordvoerder vir die Weskus-distrikspolisie, is Jeffrey Duna […]
-
MISDAAD | CRIME
• Devenice Engelbrecht (24) is Saterdagmiddag in Moorreesburg aangekla van die moord op Jasmien Smit (35). Engelbrecht het Smit na bewering in die rug gesteek. Smit het met haar aankoms […]
-
Joshlin Smith: Kelly en kie getuig nie; staat sluit sy saak
Die staat het sy saak teen drie beskuldigdes wat verdink word van die sewejarige Joshlin Smith se ontvoering en beweerde verkoop, gesluit.
-
Reduction in Easter road fatalities; one fatal accident on West Coast roads
During Easter weekend, 22 fatalities were reported on Western Cape roads, reflecting a decline from last year’s 26 deaths.
-
Onwettige immigrant swaar straf vir moorde op geliefde Sandveld-egpaar
‘n Onwettige immigrant, Phindile Khaya Pone, is skuldig bevind aan die moord op Pierre en Belinda de Kock in 2023. Pone is tot lewenslange tronkstraf en ‘n bykomende dertig jaar gevonnis. Die moord het destyds die Sandveld-gemeenskap diep geraak.
-
Helicopter deployment enhances safety at Table Mountain National Park
SANParks has deployed a helicopter at Table Mountain National Park, aiding in response to threats. A recent success included catching a suspect with a knife.
-
Family seeks justice for Gqeberha woman found dead in Oyster Bay
Vanessa van Rensburg (36), a mother of two from Gqeberha, was found dead at an Oyster Bay holiday home. Her family seeks answers as police investigate.








