Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Goeie samespel besorg sokkersege aan Diaz Leeds
Ná ‘n wedstryd tussen Diaz Leeds FC en Grassy Park United FC wat op Vrydag 2 Mei plaasgevind het, het Diaz Leeds as dié kampioen teruggekeer. Met ‘n telling van 3-1 […]
-
Kous oor die kop vir Eagles
Terrance Ackers Die Saldanha Tigers het die afgelope Saterdag 3 Mei in die Streekuitdaag- ligakompetisie van die Boland-rugby- unie op Diazpark die Flying Eagles RVK van Malmesbury 75-10 met die […]
-
Menslike as wat langs snelweg gekry is nog ‘n raaisel
Op 19 April is mense se as, saam met naamplaatjies, langs die R27-snelweg ontdek; die Darling-polisie ondersoek die voorval.
-
Cape High Court rules against Treasury’s proposed VAT changes
The Western Cape High Court halted the VAT increase, supporting the DA and EFF’s claims of constitutional flaws and lack of transparency.
-
Kortom
• Soos lesers weet, ry voertuigbestuurders darem gevaarlik in ons dorp. Hulle stop nie by stoptekens hier in Klootjiekloofstraat nie. Dis gevaarlik en die nuwe pad wat by Klootjiekloofstraat aansluit, […]
-
PAS IN| Huisie waarin Kelly en Boeta gebly het aan die brand gesteek
Die huisie waarin Kelly Smith tot voor haar arrestasie saam met Boeta Apollis en haar drie kinders in die Middelpos- informele nedersetting gewoon het, is Vrydagaand (2 Mei) afgebrand.








