Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Minister van mobiliteit besoek Saldanha-hawe
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële […]
-
Verskeie dronkbestuur voorvalle aangemeld
Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag […]
-
Saldanhabaai-munisipaliteit se burgemeester tree uit
Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in […]
-
Tourism training
Participants took part in a series of interactive sessions offering practical tools, expert insights, and hands-on learning designed to strengthen the Western Cape’s tourism offering.
-
Wat jy aanlyn deel, kan misdadigers help!
Lesers word gewaarsku dat misdadigers toenemend inligting gebruik wat mense op die internet deel om misdade te beplan.
-
Eerste GPF-vergadering ‘kook’ oor misdaadprobleme
Misdade soos aanrandings, geweldadige rooftogte, huisbrake, veediefstal, dronkbestuur en diefstal uit motorvoertuie was meer as die vorige jare dieselfde tyd.








