Weslander.co.za is jou gemeenskaps-koerant, en daarom is jou insette vir ons belangrik. Ons nooi al ons lesers om hul menings, terugvoer, nuuswenke en storie-idees met ons te deel.

Of jy nou kommentaar wil lewer oor plaaslike kwessies, ‘n suksesverhaal uit jou gemeenskap wil vertel, ‘n probleem onder ons aandag wil bring of weet van ‘n nuuswaardige gebeurtenis, ons hoor graag van jou.

Ons plaas lesersbriewe en waardeer konstruktiewe bydraes wat gesprek en betrokkenheid in ons gemeenskappe bevorder. Jou stem help ons om die stories te vertel wat vir die Weskus saak maak.

Stuur ‘n WhatsApp na 082 576 0453 of e-pos jou brief, nuuswenk of storie-idee na weslander@novusmedia.co.za.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 23 July 2026
    Weslander E-Edition – 23 July 2026

Gift this article