Noluvu Ludidi Avatar

Noluvu Ludidi


  • Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]

    by

    on

    Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend
  • HOPEFIELD – ‘n Familie is in rou ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesakhet en hulle versmoor het. Volgens […]

    by

    on

    Familie in rou ná neefs onder sandhoop versmoor
  • Amptenare is positief dat die brande in die Piket-bo-berg vandag tenvolle geblus sal wees. Volgens Noel Williams, hoof van die Bergrivier munisipaliteit se rampbestuur is dit nog seker hoe die […]

    by

    on

    Piket-bo-berg brande onder beheer
  • Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), het gelas dat alle appèlle van kleinskaalse vissers teen besluite van die gedelegeerde owerheid oor die toewysing van die Totale […]

    by

    on

    Kleinskaalse vissers wil voortbestaan maak
  • Die departement van bosbou visserye en die omgewing (DFFE) het ‘n besluit geneem om die aantal kleinskaalse vissersvaartuie wat toegelaat word om see toe te gaan, van meer as 547 […]

    by

    on

    Kleinskaalse vissers soek erkenning in besluite wat hulle raak
  • Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van […]

    by

    on

    Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus
  • Saldanhabaai Munisipaliteit neem met kommer kennis van die bevestigde gevalle van Bek-en-Klouseer (BKS) in die Drakenstein en Mosselbaai Munisipaliteite, sowel as aangemelde gevalle binne die Stad Kaapstad. Ethne Lawrence, woordvoerder […]

    by

    on

    SBM neem proaktiewe maatreëls om die verspreiding van bek-en-klouseer te voorkom
  • Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, het onlangs ‘n strategiese toesigbesoek aan die Hawe van Saldanha afgelê en die hawe se sentrale rol in die bevordering van vragmobiliteit, industriële […]

    by

    on

    Minister van mobiliteit besoek Saldanha-hawe
  • Die Saldanhabaai Munisipaliteit se verkeersdienste het gereageer op ‘n besige einde-van-die-maand naweek.Daar was ‘n reeks enkelvoertuigongelukke wat aangemeld is tussen 21:00 op Sondag 1 Februarie en om 01:30 op Maandag […]

    by

    on

    Verskeie dronkbestuur voorvalle aangemeld
  • Die Demokratiese Alliansie (DA) het pas aangekondig dat André Truter, die Uitvoerende Burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), uittree. Dié skok-aankondiging is deur Tertuis Simmers, die DA se Wes-Kaapse leier, in […]

    by

    on

    Saldanhabaai-munisipaliteit se burgemeester tree uit

Gift this article