Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer.
Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige handel in dwelms verskyn.
|
Share this post:

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.