Sinneloos en wreed – dit is hoe familie en vriende die moord op Reginald “Reggie” Sampson (31) beskryf.
Fase twee van die Kanonkop-behuisingsprojek is sterk op dreef en as alles volgens plan verloop, behoort die eerste fondasies reeds in Julie of September gegrawe te word.
WeskusNuus, wat die plaaslike gemeenskap al sedert 1984 dien, vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar met trots.
The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate provides registered indigent customers with a free water allocation of 15 000 litres (15 kl) per month. Residents are reminded to…
Davanté Marthinus, ’n 15-jarige seun van Mamre moes in 2022 ’n groot besluit maak of hy sy hoërskoolloopbaan by die hoërskole Durbanville of Bellville gaan voortsit nadat beide skole hom…
Terwyl die polisie spook om skieters aan te keer, word die strate steeds met bloed bevlek. In die jongste voorval is ’n jongman (22) Donderdagoggend tussen 08:00 en 09:00 in…