Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
Die berugte sosialemediabedrieër Billy Lightfoot het die afgelope Dinsdag (12 Augustus) weer in die Vredenburg-landdroshof op aangeklagte van bedrog verskyn. Lightfoot het na bewering landwyd mense wat moes verhuis, onder…
Kaapstad: Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas en…
Members attached to the Crime Prevention Unit at Atlantis Police Station received information on Monday 11 August 2025 at 12:30 of an unlicensed firearm at premises in Fame Street, Saxonsea,…
Murphy Roberts Stacey Lee Hector, Wade van Reenen, Igshaan Abrahams, Courtney Nortje, Kyle Francis het Donderdag hul borgaansoek in die Atlantis hof laat vaar. Die vyf word aangekla vir die…
Murphy Roberts Hy sal onthou word as ‘n passievolle jongman, perdeliefhebber, rugbyspeler wat dit geniet het om ook netbal en sokker te speel, ‘n getroue kerkganger en het voor geloop…
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Malcolm Pather in Julie, het weer op Donderdag 7 Augustus in die Atlantis-landdroshof verskyn. Stacey Lee Hector, Wade van Reenen,…
Onskuldige bloed vloei soos water in Atlantis met drie mense wat in die bestek van twee dae doodgeskiet en verskeie ander gewond is. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het…