mong those honoured was Sgt Chris Koopman from Atlantis, who was named runner-up Western Cape SAPS Detective of the Year (level 5-7).
Tabisher het Dinsdag (3 Maart) weer vlugtig verskyn – met sy nuwe prokureur – en die hof meegedeel hy kan nie meer lekker onthou wat presies op die dag van die…
Atlantis police asks the community to share information anonymously about a murder which occurred on 31 January at 23:45 in Tsitsikama street, Ext 12, Atlantis.
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy…
In an effort to improve services to victims of crime, victim-friendly rooms were implemented at Atlantis police station to create a space for victims of intimate violence to make their…
Indien jy ‘n slagoffer van afpersing (extortion) raak, meld dit onmiddellik by die Atlantis-polisie of jou naaste polisiekantoor aan. Bel die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Nasionale Afpersingslyn by 0800 911 011.…
Verskeie inwoners in die omgewing van Malmesbury is onlangs deur persone wat hul voordoen as lede van die Suid-Afrikaanse polisie gekontak rakende dwelm -en mensehandel of bedrogverwante sake. Met navraag…
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir…
Ferdinand Fortuin van Mamre wat aangekla is deurdat hy verskeie bomdreigende in die Bellville-sakekern geopper het, is Donderdag 7 Augustus vyf jaar tonk toe gestuur. Fortuin is verlede jaar aangekeer en…
Atlantis detectives are asking the community to come forward with information on a murder that occurred on 14 September 2020 at 00:05. The victim, Abdur Kader, was shot and killed…