Suster Olivia Pharo is Saterdagoggend skielik oorlede. Dié “Florence Nightingale” van Atlantis het op 1 Maart 2019 haar eie private primêre gesondheidspraktyk geopen. Suster Pharo, soos sy alom bekend gestaan het,…
In ‘n oomblik wat ver buite die hekke van die Witsand Primêre Skool weerklank gevind het, het die Departement van Onderwys die plaaslike skoolhoof Gerhard Matthyse onlangs met die prys…
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron…
In ‘n poging om die publiek groter insig in die beoogde Langtermyn Operasie (LTO) van Koeberg se Eenheid 2 te bied, het Eskom in Julie ‘n reeks openbare bewusmakingsessies in…
In ‘n belangrike stap gemik op die stroombelyning en modernisering van dienste vir SA burgers het die departement van binnelandse sake ‘n nuwe baanbreker-inisiatief aangekondig waardeur Suid-Afrikaners regstreeks deur hul…
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Malcolm Pather in Julie, het weer op Donderdag 7 Augustus in die Atlantis-landdroshof verskyn. Stacey Lee Hector, Wade van Reenen,…