‘n Tragedie op die R27 kort voor die Atlantis-afdraai is amper veroorsaak op Werkersdag op 1 Mei 2025.
Kapt. Lisa Munro van die Atlantis-polisie sê die gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) en die polisie se slagoffersbystandsdienste het onlangs ‘n uitstappie na die Malmesbury-gevangenis gereël.
Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag (10 Mei) sy eerste oorwinning van die seisoen behaal met ‘n 22-20-oorwinning oor Caledonian Roses op Proteapark se rugbyveld.
Die grootste en mees indrukwekkende sportgebeurtenis vir laer- en hoërskole in Suid-Afrika – en moontlik die wêreld – is om die draai. In minder as ‘n week meld die stad…
Die eerste Jack Johnson Legacy-Paasrugbytoernooi was ‘n reusagtige sukses en sal voortaan jaarliks aangebied word. Vier klubspanne – Atlantis, Hamlets,Young Hearts en Darling – het sake vir die wenprys van…
Get Into Rugby (GIR)-fees op Saterdag (3 Mei) in die Boland-rugbystadion