“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
WeskusNuus is ’n onafhanklike gemeenskapskoerant wat fokus op betroubare, plaaslike nuus van Atlantis en omliggende gemeenskappe. Ons vertel mense se stories, hou besluitnemers aanspreeklik en verbind gemeenskappe deur eerlike en…
Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof…
Die gees van Oom T leef voort. Volgens die familie van wyle Abdul Tajoodien is dit wat oom T wou hê hulle moet doen. Die familie het onlangs die winkel…
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…