Die blitsige optrede van inwoners van Robinvale het die polisie gehelp om vermeende inbrekers aan te keer. Die Robinvale Sekondêre Skool is in die skoolvakansie tussen 14 en 21 Julie…
Murphy Roberts Stacey Lee Hector, Wade van Reenen, Igshaan Abrahams, Courtney Nortje, Kyle Francis het Donderdag hul borgaansoek in die Atlantis hof laat vaar. Die vyf word aangekla vir die…
Murphy Roberts Hy sal onthou word as ‘n passievolle jongman, perdeliefhebber, rugbyspeler wat dit geniet het om ook netbal en sokker te speel, ‘n getroue kerkganger en het voor geloop…
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Malcolm Pather in Julie, het weer op Donderdag 7 Augustus in die Atlantis-landdroshof verskyn. Stacey Lee Hector, Wade van Reenen,…
Onskuldige bloed vloei soos water in Atlantis met drie mense wat in die bestek van twee dae doodgeskiet en verskeie ander gewond is. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het…
Murphy Roberts “Vertroue was van kardinale belang om die moordenaars van Fakier Moosa (31) agter tralies te kry,” het kol. Mari Thyse, die stasiebevelvoerder van die Atlantis-polisie gesê. Allen Sigole,…
Waar is die dae toe skole nog Sasa- papiere moes invul om te bevestig dat leerders wel op skool is? Dít was van die kwessies wat tydens die onlangse werksessie…
The Atlantis Creative Hub (ACH), a dynamic community-based organisation dedicated to equipping individuals with practical skills, held its first Youth Entrepreneurs Awards on Thursday 24 July. William Konstabel and René…