Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir…
Murphy Roberts Klere-kettingwinkels in Atlantis is die afgelope tyd deur vermoedelik ‘n sindikaat van duisende rande se klere besteel. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n groep vroue en…
Murphy Roberts “Hou julle bekke!” is omstanders by ‘n noodlottige ongelukstoneel toegesnou toe hulle rowers wou keer om die oorledenes te beroof. Twee mense is Saterdag 11 Oktober in Atlantis…
Members attached to the Crime Prevention Unit at Atlantis Police Station received information on Monday 11 August 2025 at 12:30 of an unlicensed firearm at premises in Fame Street, Saxonsea,…
Murphy Roberts Hy sal onthou word as ‘n passievolle jongman, perdeliefhebber, rugbyspeler wat dit geniet het om ook netbal en sokker te speel, ‘n getroue kerkganger en het voor geloop…
Onskuldige bloed vloei soos water in Atlantis met drie mense wat in die bestek van twee dae doodgeskiet en verskeie ander gewond is. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het…
Murphy Roberts Die stelsel faal nie net mense nie, maar kinders ook. Só meen die ouma van ‘n driejarige nadat die saak teen ‘n kleuterskool-onderwyseres, wat na bewering haar kleinkind…
Murphy Roberts Dit is nie iets nuut nie en kom reeds geruime tyd voor, het ‘n leerder van Proteus vertroulik aan WeskusNuus vertel. Atlantis is Dinsdag teruggeruk na die werklikheid…
“As jy drink en bestuur, is jy ‘n moordenaar!” het dit verlede week op sosiale media gegons nadat die bestuurder van ‘n wit Volkswagen Polo oor ‘n stopstraat gejaag en…