Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Atlantis-polisielede kry erkenning
Die Atlantis-polisie het hul lede Woensdag 15 Mei by die Ganzekraal-lapa vir hul goeie werk vir die eerste kwartaal van Januarie tot Maart 2024 vereer.
-
-
Rondloper-perd eis lewe van twee in kar
Rondloperdiere op die Silwerstroompad het Sondagaand (19 Mei) die lewe van twee mense geëis.
-
Wetstoepassers koes vir reën wat lek
Plaaslike wetstoepassers moet in haglike omstandighede werk, en hoewel hulle ’n dak oor hul kop het, moet hulle binne meer koes vir water as buite.
-
Party deel stuk grond uit
Politieke partye probeer enkele dae voor die nasionale verkiesing alles in hul vermoë om kiesers te oorreed om vir hulle te stem.
-
Polisievrou kyk net hoe kollegas ‘die langsteel inlê’
Die polisiebeampte wat net gestaan en toekyk het terwyl haar kollegas ’n vermeende verdagte skop, slaan en selfs skote op hom vuur, is aangekeer en word nou saam met hulle aangekla.
-
Read the latest print edition of WeskusNuus here
Read the latest edition of the WeskusNuus here and stay up to date with what’s happening in your community
-
Brandbestryders vereer
Dit sit nie in enigeen se broek om vlamme en brande te bestry nie, maar die manne en vroue wat dié werk doen, is Dinsdag 30 April vir hul werk vereer.
-
-








