Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Nog baie bloed gaan vloei’
Skietery in Atlantis is besig om ’n daaglikse roetine hier te word, sê inwoners wat stadig maar seker besig is om keelvol te raak.
-
Atlantis delf die onderspit
Ná ’n suksesvolle eerste seisoen in die Superliga C-afdeling van die Westelike Provinsie-rugbyunie het Atlantis Rugbyvoetbalklub ’n terugslag in die halfeindstryd teen Macassar RVK beleef toe hy met 30-17 op City Park, Athlone, vasgeval het.
-
Asez beïndruk adjunkminister
Die adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging, Andrew Whitfield, het tydens sy onlangse besoek hier gesê hy is tevrede en beïndruk met die vordering van die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) in fase een.
-
Welders get seal of approval
The Atlantis Special Economic Zone successfully hosted the close-out ceremony for its Artisan Recognition of Prior Learning (ARPL) in Welding initiative, a key part of its Skills Development Programme on Friday 6 September.
-
-
Meter tampering – the facts
The issue of meter tampering has been highlighted in pockets of Area South.
-
Jeugleiers gou só bemagtig
Die bemagtigingsprojek vir jeugleiers, wat op 18 September 2024 met ’n jeugberaad en werksessie in Atlantis begin, skep groot opwinding onder jeugleiers van die vier Atlantis-hoërskole.
-
Atlantis-Sez se konstruksie-opdatering
Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez) toon steeds merkwaardige vordering in die ontwikkeling van sone 1, met siviele konstruksie wat doeltreffend vorder en verskeie mylpale wat bereik is. Hierdie opdatering bied ’n omvattende oorsig van die h
-
-








