Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
High Court victory for the Critically Endangered African Penguin
BirdLife South Africa and SANCCOB achieved a historic victory as the Pretoria High Court mandated no-take fishing zones near six African Penguin breeding colonies to help halt the species’ decline towards extinction.
-
Atletiekbane gou opgegradeer
Murphy Roberts Die opgradering van die plaaslike atletiekbaan is gewis nie ‘n goedkoop projek nie, het die voorsitter van subraad-1, die raadslid Allister Lightburn, gesê. Volgens Lightburn en die burgemeesterskomiteelid […]
-
Boys and Girls for Change graduate
The Boys and Girls for Change Graduation marked a Milestone for Atlantis Youth, said youth leader Donito Botha. The Boys and Girls for Change program reached a triumphant conclusion with its highly anticipated graduation ceremony Saturday 15 March.
-
New permanent MyCiTi stops to be constructed across the City
The City of Cape Town will be converting 77 temporary MyCiTi bus stops at locations in Atlantis, Century City, Melkbosstrand, Blaauwbergstrand, Milnerton, Hout Bay, Mitchells Plain, Summer Greens, Sunningdale and Woodstock into permanent bus stops.
-
Atlantis om eerste “All things Jobs” Ekspo aan te bied
Atlantis is reg om ’n groot werk- en netwerkgeleentheid, die All Things Jobs-ekspo, op 27 Maart aan te bied.
-
Steeds geen borgtog in sekssaak
Die skatryk egpaar van Melkbos wat op 15 aanklagte – waaronder verkragting, mensehandel en poging tot moord – teregstaan, is weer borgtog geweier.
-
Wesfleur se raad sal moet woeker
Die nuwe hospitaalraad van die Wesfleur-hospitaal sal hul pligte moet begin nakom met talle klagtes wat instroom.
-
‘Gee aandag aan hospitaal!’
Inwoners het onlangs op sosiale media uitgevaar oor die diens by die Wesfleur-hospitaal wat inwoners en leiers rooi laat sien. Die klagtes wat opduik, is van personeel wat slaap en nie aandag aan pasiënte gee nie, pasiënte wat huis toe…
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.







