Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sassa moes bontstaan
Amptenare van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) moes Donderdagoggend (20 Februarie) by die Saxon Sea-gemeenskapsaal rondspring toe ongeveer 300 kliënte vir dienste opgedaag het.
-
Plakkers keelvol ‘oor die donkerte’
Inwoners van die Dassenberg-rylaan- plakkerskamp is sedert verlede jaar steeds erg ontsteld omdat die enigste beligting wat hulle het, buite werking is.
-
Twee vas wat met gesteelde ryding wegry
Twee gewapende mans het hulle teen die vinnige optrede van die polisie vasgeloop, het kapt. Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, bevestig.
-
Nog geen bewyse teen Smith
Twee burgemeesterskomiteelede – JP Smith en Xanthea Limberg – se kantore is Vrydag 25 Januarie deur die polisie deursoek. Die polisie-optrede word vermoedelik met beweerde behuisingstenderbedrog verbind.
-
Atlantis Kingdom Hub celebrates two impactful years
Atlantis Kingdom Hub is celebrating two years of impact.
-
-
Polisie laat waai met rubberkoeëls
Inwoners van Neptune Castle het op sosiale media gal gebraak oor die optrede van ’n handjievol inwoners wat meer kinders betrokke gehad het.
-
1 179 huise in Kanonkop gou hier
Fase twee van die Kanonkop-behuisingsprojek is sterk op dreef en as alles volgens plan verloop, behoort die eerste fondasies reeds in Julie of September gegrawe te word.
-
-









