Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.
-
31-jarige sterf ná 50+ messteke
Sinneloos en wreed – dit is hoe familie en vriende die moord op Reginald “Reggie” Sampson (31) beskryf.
-
-
Girls and boys are set for change
“By working together we can deliver a well-rounded and impactful experience that will have a lasting impression on learners”, the well-known youth ambassador Donito Botha told constituency at the launch of a six-week youth-empowerment programme.
-
Burgemeesterskomiteelid kom kyk self na probleme
Die instandhouding van huureenhede van die Stad Kaapstad is belangrik, het die raadslid Carl Pophaim, die burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersetting, wat op Donderdag 20 Februarie Neptune Castle en Coral Place besoek het om die vordering van instandhoudingswerk daar na te…
-
-
Dehaino-moord: Nog 1 vas
’n Derde verdagte is verlede week aangekeer ná die moord op die 15-jarige Dehaino Bester enkele dae nadat ’n tweede verdagte vroeër in Februarie aangekeer is.
-
Sassa-card replacements shelved
The deadline for beneficiaries to replace their gold South African Social Security Agency (Sassa) cards with the black Postbank cards has been extended from 28 February to 20 March.
-
Stadsdienste na inwoners gebring
Atlantis was Donderdag (20 Februarie) ’n miernes van bedrywighede met die Stad wat dienste na inwoners gebring het.










