Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Motief vir moord onbekend
Familie en vriende van Trevor Linroth (24) van Darters Place in die Dura-woonstelle is steeds stomgeslaan nadat hy Vrydag 31 Augustus omstreeks 21:30 koelbloedig deur die kop geskiet is.
-
City relaxes water restrictions and tariffs
The City of Cape Town has made the move to relax current water restrictions from Level 6B to Level 5 from 1 October, Deputy Mayor Ian Neilson announced.
-
Wat kan jy doen as jy ’n geliefde het wat verslaaf is?
Die gedagte dat jou geliefde moontlik dwelms kan gebruik, is skrikwekkend.
-
Taxibestuurders sien nou rooi
Taxibestuurders in Atlantis is op die oorlogspad nadat drie van hulle in hegtenis geneem is ná ’n gesamentlike operasie deur polisie, wetstoepassers en die verkeersdepartement.
-
Mans stamp hul ‘tikkoppe’
Vermeende dwelmverslaafdes is woedend nadat ’n man wat beloof het om hulle te help, nou skoonveld is.
-
Inwoners kwaad oor ‘leë beloftes’
“Neem ons ernstig op of julle sal die woede van die gemeenskap sien!”.
-
Taiwanners reik na gemeenskap uit
Die Taiwanse Tzu Chi-stigting in Suid-Afrika het Sondag 19 Augustus weer die harte van plaaslike inwoners warm laat klop toe die stigting mielierys aan byna 1 000 mense oorhandig het.
-
Groep onttrek hom van betogings
Die Atlantis Concerned Citizens-groep het homself van die betogings onttrek.
-
Deel 2: Jou gedrag in die herstelproses
In deel 1 is daar gekyk hoe lyk iemand se gedrag wat verslaaf is. Nóú gaan ons kyk hoe lyk iemand se gedrag as hy behandeling ontvang en gedurende dié herstelproses. Hoe tree die persoon op gedurende behandeling?.






