Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Inwoner se waaksaamheid help polisie in stryd teen tik
Inligting uit die Witsand-gemeenskap het tot die inhegtenisneming van vyf mense gelei.
-
Lyk van vermiste bejaarde week ná verdwyning gekry
Die lyk van Isaac Polman (67) is verlede week in Dassenbergrylaan gevind nadat dié bejaarde langer as ’n week vermis was.
-
Dwelmtoetsing noodsaaklik om vertroue te help herstel
Deel van die herstelproses van ’n gesin waar iemand dwelms misbruik het, is om weer vertroue te bou.
-
Atlantis-man vertel van moskee-aanval
Ziyaad Shah (47) het 12 jaar gelede van Atlantis af na Nieu-Seeland verhuis vir ’n beter toekoms, maar nou lê hy in ’n hospitaalbed nadat hy die terreuraanval op die Al Noor-moskee oorleef het.
-
-
Kom maak Saterdagaand ’n draai by ‘nuwe’ Rendezvouz
Die bekende nagklub Rendezvouz in Malmesbury het ’n heeltemal nuwe voorkoms ondergaan om sy gereelde kliënte ’n nuwe beeld te gee.
-
Burgemeester op soek na oplossings vir behuising
Mamre se behuisingsnood word weer deur die Kaapstadse burgemeester, Dan Plato, aangespreek.
-
-
Gebakte Bar-One kaaskoek heerlik
Die Bar-One-sjokolade smelt net genoeg terwyl die kaaskoek bak om vir sagte toffie-verrassings in elke sny kaaskoek te sorg. Hemels. Bestanddele:.









