Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Alkoholmisbruik algemeen
Alkohol is vrylik en wyd beskikbaar. Boonop word dit in die meeste gevalle as ’n sosiaal aanvaarbare middel beskou.
-
Lekkergoed los nou wrang smaak
Dit blyk of die kanse skraal is vir die byna 300 mense om hul geld terug te kry vir die lekkergoed-geskenkpakke wat hulle verlede jaar gekoop het.
-
Valentynsdag se geskiedenis
Dit is op 14 Februarie Valentynsdag, ’n dag waarop geliefdes tradisioneel hul liefde aan mekaar bewys deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil.
-
Exhibit and sell your goods at the craft market
The Witzands Aquifer Nature Reserve (Atlantis Dunes) Craft Market is open for all to participate in and attend.
-
Bus raak die pad byster
Die bestuurder van ’n MyCiti-bus het Maandag 3 Februarie in die vroeë oggendure ’n noue ontkoming gehad toe hy beheer oor die bus verloor het.
-
Youth ‘taste’ a vibrant city
Thirteen newly qualified tour guides, who were formerly unemployed youth from Atlantis, Mamre and Langa, will now confidently and boldly showcase the city and its surrounds to the world.
-
Raadslede moet in toekoms baie meer sigbaar wees
Raadslede het Maandag 3 Februarie ’n terugvoervergadering vir die inwoners van wyk 32 gehou.
-
Ouers vra om verskoning
Omgekrapte ouers van Avondale Primêr het Dinsdag 4 Februarie die skool se hekke gesluit oor gerugte oor beweerde kindermolestering teen die waarnemende hoof. Ongeveer 30 ouers het antwoorde van die hoof geëis.
-
A chance to make your Valentine feel special
Whether you and your significant other have been together for years or just a little while, the ultimate Valentine’s Day gift is time spent together — and couples of all types should consider doing an out-of-box activity on 14 February.
-
Gesnoep ná al die betalings
Mense wat heeljaar aan ’n lekkergoedgeskenkpak betaal het, is woedend omdat hulle kinders die feestyd “droë mond” moes sit.






