Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Rowers waag kans naby polisiekantoor
Skurke is blykbaar só desperaat dat hulle selfs bereid is om ’n winkel reg onder die polisie se neus te beroof.
-
Nog ’n slagoffer bieg polisieman teister
Die senior polisiebeampte van Atlantis wat van seksuele teistering verdink word, is vir eers na ’n ander polisiekantoor oorgeplaas.
-
-
‘If everybody works together we will be able to change the tide’
Nora Grose, Ward 23 councillor for Melkbosstrand, was elected the new sub-council 1 chairperson at a special council meeting on Wednesday 15 January.
-
Stakende werkers eis loonverhogings
Meer as 400 werkers van Hisense Atlantis het Woensdag 15 Januarie begin staak.
-
32 sokkerspanne by toernooi verwag
Aberdeen-sokkerklub se vyf-aan-’n-kant-sokkertoernooi sal beslis een van die grootste toernooie in Atlantis wees, meen die organiseerders Mark Cloete en Ruben Khan.
-
-
Vroue se gemoedere loop hoog
Verskeie plaaslike organisasies het na die Atlantis-polisiekantoor opgeruk om hul stemme dik te maak oor ’n senior polisiebeampte wat vir seksuele teistering aangekla word.









