Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jordan se lewe kortgeknip
Die Atlantis-gemeenskap is Saterdagoggend geruk soos nuus versprei het oor die sinnelose grumoord op die 16-jarige Jordan Moore van Hungrytown.
-
‘Verkragting is nie jou skuld . . .’
Wat altyd ’n lekker skoolvakansie by ouma moes wees, het vir die toe sesjarige Temica Bonn in ’n nagmerrie ontaard.
-
Ouma en weermaglede vir dwelms aangekeer
Terwyl baie senior burgers hul tyd in die tuin bestee of hulself met breiwerk besig hou en met net hul skamele pensioengeld moet oorleef, het ’n 68-jarige vrou van Proteapark besluit daar is vinniger maniere om geld te maak.
-
-
Dringend gesoek
Die Magdalenahuis is op soek na Sophia Hofstander. Dit hou verband met familiesake. Hofstander was glo oorspronklik van die Du Noon-gebied. Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, bel Susara Drijfhout by 021 948 3637.
-
Vroue deel stories van oorwinning
Hartroerende verhale oor verkragting en mishandeling is gedurende ’n inligting- en motiveringsessie deur Girls Leading Change met die gemeenskap van Mamre gedeel.
-
Hou jou veilige afstand – toe word vrou aangerand
“Ek het net gevra dat sy op ’n ander sitplek moet sit sodat daar ’n veilige afstand kan wees.”.
-
Good tip-offs lead to more arrests
The Atlantis Crime Prevention Unit acted on information received on Sunday 18 October, around 03:40, that poachers were busy diving for abalone at Grotto Bay.
-
Rondloperdiere bly ’n probleem op die paaie
Rondloperdiere op die Silwerstroom-pad het weer ’n ernstige motorbotsing veroorsaak en een persoon is tans in ’n ernstige toestand in die hospitaal.
-









