Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vroue elkeen ’n unieke blom
“Elke vrou is ’n unieke blom met hul eie stuifmeel, wat hul eie blom voortbring en dit is die soort blom wat veral ongenadelose manne se snare moet raak en hul houding teen weerlose vroue en kinders onherroeplik verander.”.
-
Tweede reeks eersdaags hier
Theophilus Phiri (29), plaaslike filmmaker van Sherwoodpark, is hard besig om aan die tweede seisoen van sy bekende reeks, The Next Unknown, te werk.
-
7 nou aangekla vir Jordan se moord
Inwoners het Dinsdag 17 November weer in hul massas opgedaag nadat nóg vier verdagtes aangekeer is vir die moord op die 16-jarige en in die Atlantis-landdroshof verskyn het. Die vier se saak is tot Dinsdag 24 November uitgestel.
-
Twee amptelik vir moord aangekla
Kapt. Liza Munro, Atlantis-polisiewoordvoerder, het bevestig dat die mans positief met die moord verbind kon word, maar wou nie veel verder uitlaat nie.
-
Almal moet saamstaan om strate weer veilig te maak
“Die dae dat mense by die hof teen moordenaars betoog, moet tot ’n einde kom en daadwerklike optrede is nou nodig.”.
-
React fast –beat cancer
As happens every year, Breast Cancer Awareness Month was rounded off with a special event that took place at Sister Pharo’s Clinic in Atlantis.
-
Groentetuine kan help om die honger magies te vul
Die Atlantis-Rotariërs het Saterdag 31 Oktober ’n skoonmaak- en groentetuinprojek op die Orion-terrein van stapel gestuur om inwoners van Atlantis bewus te maak van die belangrikheid daarvan om die omgewing teen besoedeling te bewaar en mense terself
-
-
GPF-vergadering eers uitgestel
Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum se beplande jaarvergadering wat Woensdag 11 November sou plaasvind, is uitgestel glo weens ’n tekort aan belangstelling.
-








