Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Grose gou weer voor hof
Nora Grose, voormalige wyksraadslid (wyk 23) en subraad 1-voorsitter wat tans voor die hof verskyn op aanklag van bedrog en geldwassery, is weer terug in Atlantis as proporsionele raadslid vir wyk 32. Met die moontlike inlywing van wyk 107, wat…
-
Dieper redes vir nuwe grense?
Die Stad Kaapstad ondersoek tans die moontlikheid om grense van verskeie subrade in die streek te verander.
-
-
Mobile vaxxer launched in Atlantis
Outlying communities in the Western Cape that may previously have struggled to access transport to and from vaccination sites can now receive their jabs close to home at a Vaxi Taxi mobile vaccination site.
-
Try this festive bread tree out
Try this cheesy chicken-mayo garlic bread festive tree to get into the spirit of things. Serves 15.
-
-
Informal traders’ fees are waived
The City’s Mayoral Committee Member for Urban Management, Alderman Grant Twigg announced that the mayoral committee held on Tuesday 7 December approved informal trading permit fee relief.
-
-
Nog ’n jaar van vele veranderinge
Met nóg 12 maande van inperking agter die rug en geen korttermynoplossing in sig om heeltemal van die Covid-19-pandemie ontslae te raak nie, was 2021 ’n uitdagende jaar vir vele.
-
Sekswerkers het ook regte
“Julle het ook regte; julle kan ook klagtes teen kliënte wat julle mishandel, aanmeld,” het Janine Passenz van die Survivors Haven Foundation onlangs aan sekswerkers van die Wolverivier-omgewing tydens die veldtog vir 16 dae van Aktivisme teen Geweld









