Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vier moordbeskuldigdes doen aansoek om borgtog
Vier beskuldigdes wat daarvan aangekla word dat hulle Saterdag 30 Oktober op ’n groep mense losgebrand en Chanté de Bruyn (22) doodgeskiet het, het Woensdag 8 Desember weer in die Atlantis-hof verskyn.
-
Adjunkminister kom hoor self oor probleme by hof
John Jeffery, die adjunkminister van justisie, het sy kop in ongeloof geskud en sy amptenare opdrag gegee om ’n volledige verslag oor Atlantis-hof so gou as moontlik aan hom te verskaf.
-
Redakteur groet koerante
Joline van der Merwe, Weskus Media se redakteur, groet die koerantwese aan die einde van die jaar vir eers.
-
Dis nou tyd dat inwoners hande vat en saamwerk
Nou is die tyd dat inwoners van Mamre hande vat en saam vorentoe moet beweeg, het leiers van verskillende organisasies en kerke en ander gemeenskapsleiers besluit.
-
-
Oomblik van waarheid breek aan
Die 46-jarige voormalige rugbyafrigter van Mamre wat hom glo as ’n dokter, fotograaf, model-agent, fiksheidsinstrukteur en selfs lesbiese vrou op sosiale media voorgedoen en sodoende slagoffers geteiken het, se oomblik van waarheid het aangebreek.
-
MyCiTi helping you get vaxxed and to the beach
Enjoy the holiday and the safe summer season with the help of the MyCiTi.
-
Skryf in vir Atlantis se groen ‘Change Challenge’
Vaardigheidsontwikkeling van spesifiek jongmense is ’n sleutelprioriteit vir die ASEZ. Die groen ekonomie is nog ’n baie relatiewe nuwe konsep vir die gemeenskap van Atlantis, Witsand, Mamre en Pella. Dit vereis dus konstante dialoog en ingrypings te
-
Vroeëkinderontwikkeling en ander uitdagings bespreek
Vroeëkinderontwikkeling en ander uitdagings bespreek
-
Olympic carrot-cake recipe
Jaen-Marie Breytenbach, graduate of the Capsicum Culinary Studio in 2015 and SA Olympic Culinary Team member, shares her carrot-cake recipe.








