Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Groot makietie op Erfenisdag gehou
Die ATKV-tak Atlantis hou Saterdag 17 September ’n Erfenis-makietie by Grosvenor Primêr.
-
Twee vas oor Ters-geld
Twee mans is Donderdag 4 Augustus deur die Valke weens vermeende bedrog aangekeer nadat hulle vermoedelik vals eise van R670 000 vir die Covid-19-Tersfonds ingedien het.
-
-
Werkers by Hisense terug
Werkers van Hisense in Atlantis is ná ’n maand terug in die fabriek nadat ’n nuwe ooreenkoms bereik is.
-
Maak jou skool en klas ‘groener’
Onderwysers en leerders kan baie maniere inspan om ’n groen, vriendelike ruimte in die klaskamer en die skool te skep.
-
Eerste vulstasie vir Mamre
Motoriste het Woensdag 27 Julie in alle erns na die geskiedkundige opening van die eerste volwaardige vulstasie in Mamre uitgesien.
-
Killarney gets thumbs-up
In a milestone boost for economic growth, jobs and Cape Town’s destination profile, the City’s Mayoral Committee has recommended the approval of a new lease for Killarney International Raceway, operated by Western Province Motor Club (WPMC).
-
Roomysman vasgetrek
Die man van Mitchells Plain, wat roomys in die winter verkoop en glo sy assistent se drankies dokter, het weer gister (Maandag) in die hof verskyn op aanklagte van verkragting.







