Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
LEAP officers have a base
A concerted effort to address crime levels in Cape Town and its surrounds was taken a step further this month with the opening of the LEAP Base in Bishop Lavis, Cape Town and further deployment of “Leap Officers” to crime…
-
Minister gedaag
Die Wesfleur-hospitaal was in Mei en Junie die vierde besigste hospitaal in die provinsie.
-
Striking a rock
“You strike a woman you strike a rock!” This well-known slogan, deeply etched in South Africa’s rich lexicon of resistance, expresses courage and strength.
-
Sy stem is stil; sy gees leef voort
Sy stem het stil geraak, maar sy gees sal voortleef. Abdul Tajoodien, oftewel Oom T, was vir baie jare ’n vriend van Weskus Nuus en ons het oor die jare verskeie projekte saam met die ikoniese figuur aangepak. Hy was…
-
Proteus nie preuts in rugby, netbal; Wesbank wen res
Proteus en Wesbank sekondêre skole takel mekaar al langer as twee dekades om die jaarlikse Tommy Engelbrecht-trofee.
-
Klein groepie bly staak ná K-woord
Leerders by Robinvale Sekondêr sê ’n rassistiese leerder moet waai nadat die K-woord na bewering geuiter is. Dié voorval, wat glo al op 2 Augustus plaasgevind het, het nou kookpunt bereik en leerders weier om klasse by te woon.
-
Meisie dood, man vas
Inwoners van Witsand het Woensdag (10 Augustus) by die Atlantis-hof betoog dat Somelezi Mhlambani (29) nie borgtog moet kry.
-
-
Meet Atlantis’ first junior councillor
Ignatia Pastor, a 16-year-old learner from Protea Park in Atlantis, has recently been elected as a Junior City Councillor of the City of Cape Town.









